Skip to content
mimi

Strandsorg

Badisa Charity

South Africa · On-site Full-time 1mo ago

About the role

About

Strandsorg is ‘n program van Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk [Wes-Kaapland] en VGKSA [Kaapland]. Aansoeke van entoesiastiese, verantwoordelike en gemotiveerde persone word vir hierdie betrekking ingewag.

Responsibilities

Die aangewese kandidaat sal regstreeks aan die Bestuur verslag doen en verantwoordelik wees vir die volgende:

  • Gerekenariseerde boekhouding tot proefbalans
  • Maandelikse opstel van finansiële state
  • Opstel van begrotings
  • Finansiële administrasie (losies, subsidies en rekeninge)
  • Salaris administrasie en statutêre opgawes
  • Betaalpunt vir inwoner pensioene
  • Administratiewe- en sekretariële pligte
  • Algemene Personeel Administrasie
  • Bereken, indien en administrasie van BTW opgawes

Qualifications

Kandidate moet oor goeie menseverhoudinge en goed ontwikkelde syferkundige en rekenaarvaardighede beskik. Akkuraatheid en vermoë om teen hoë tempo te funksioneer, tesame met kennis van Pastel en VIP, word vereis.

Benefits

Ons bied ‘n onderhandelbare salaris, aangevul deur ‘n mediese en aftree skema, asook ruim verlof.

Application Instructions

Rig ‘n volledige CV, en dui aan vir watter pos u aansoek doen, voor 4 Junie 2026 aan:

Die Direkteur Menslike Hulpbronne Epos: mhb@badisa.org.za

Skills

PastelVIP

Don't send a generic resume

Paste this job description into Mimi and get a resume tailored to exactly what the hiring team is looking for.

Get started free