BC
BOEKHOUER
Badisa Charity
South Africa · On-site Full-time Today
About the role
About
Toevlug Rehabilitasiesentrum is ‘n program van Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk [Wes- en Suid-Kaap] en VGKSA [Kaapland]. Aansoeke van entoesiastiese, verantwoordelike en gemotiveerde persone word vir hierdie betrekking ingewag.
Die aangewese kandidaat sal regstreeks aan die Bestuur verslag doen en verantwoordelik wees vir die volgende:
Responsibilities
- Gerekenariseerde boekhouding tot proefbalans
- Finansiële administrasie (Debiteure – Subsidies, Mediese fondse, Krediteure)
- Salaris- (Mediese fondse, Pensioen) en verlof administrasie
- Personeeladministrasie
- Begrotings: Opstel, maandelikse verslagdoening per afdeling en begrotingsbeheer
- Hantering van gelde
- Maandelikse opstel van finansiële state
- Administratiewe- en sekretariële pligte
- Bereken, indien en administrasie van BTW opgawes
Requirements
- B Com/B Rek of soortgelyke toepaslike kwalifikasie/toepaslike ondervinding
- 3 – 5 jaar ondervinding van bogenoemde verantwoordelikhede
- Kennis en ervaring van MS Office/ Pastel/ Boekhouprogramme
- Bereidwilligheid om op hoogte te bly van nuutste wette, ontwikkelinge
- Vaardighede en kennis
- Ondervinding van invordering van mediese fondse sal aanbeveling wees
- Uitstekende interpersoonlike vaardighede – vermoë en bereidheid om gemaklik met mense op alle vlakke te kommunikeer en verhoudings te bou
- Selfstandig en innoverend kan handel
- Effektief funksioneer onder druk
- Hoë standaarde handhaaf ten opsigte van kwaliteit van werk en die nakoming van keerdatums en tye
- Bereid en voorkeur om in span te funksioneer
Benefits
Ons bied 'n onderhandelbare salaris, aangevul deur 'n mediese en aftree skema, asook ruim verlof.
Skills
MS OfficePastel
Don't send a generic resume
Paste this job description into Mimi and get a resume tailored to exactly what the hiring team is looking for.
Get started free